Milton Berle

Milton Berle
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Mendel Berlinger
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 1914–2000
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Milton Berle (12 Julie 1908 – 27 Maart 2002) was 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Always Leave Them Laughing (1949), It's a Mad Mad Mad Mad World (1963), en The Muppet Movie (1979), en in die televisiereeks Texaco Star Theatre (1948).


Developed by StudentB